Aanval op Burger-egpaar:
Dis absoluut skandelik skokkend!!!! Waarom tog?? – Rickey Klazen
Dit is skokkend. Maar word van die RSA oorgedra. – Ria Bredenhann
Darem baie, baie hartseer. Hoop hulle word gou gesond. – Marquerette Gey van Pittius
Die Here sal hulle help en gesond laat uitkom. – Ded Thirion
Skoolbeleid oor swangerskappe:
Ouers, pas julle meisiekinders op asb!! – Donné Ferreira
Dis baie maklik om te sê ouers pas jul dogters op, maar daai dogter se ma was (dalk) as tiener verkrag en het met haar swanger geraak. Daai ma is dalk nou ‘n drug addict en daai kind bly by relatives wat haar dalk abuse, die keer verbally. Sy ken nie die liefde van ‘n familie circle nie en hier kom ‘n boy wat sê “ek’s lief vir jou”. Dis die eerste keer dat sy dit hoor. En sy val in daai vicious cycle van tienerswangerskap. Ons werk gereeld met hierdie goed. Ja, sy weet sy gaan swanger raak, maar "juf, dalk as ek vir hom ‘n kind gee, bly hy by my, want hy is lief vir my". Ons society is nie soos dit dalk in ons eie huise is nie. Ons jeug is stukkend. Laat die girls tog maar skool gaan. Sy kan dit gebruik om vir die kindjie melk te koop. En ek praat dit nie goed nie. Nee, glad nie. Ek’s ook baie sterk gekant teen tienerswangerskap, maar ons moet ongelukkig realiteit in die oë staar. – Shannon Cloete Louw
It is sad. Maybe we should think of a way to educate children about sex. Maybe if we can change the mindset of scholars with regards to future opportunities it can change behavior. Just criticizing will not solve the issue. I believe that to understand why it happens in a specific social environment might help us to find the solution. – Tania Mueller
GRN needs to implement a system of comprehensive sexual health education. Abstinence only, education does not work. We are failing our youth. – intimacy4u Namibian
Dan moet hule mos begin swanger skole bou in elke streek dan kan elkeen wat swanger is daar skool gaan, as skoolkinders kan swanger word. As jy swanger is bly by die huis - klaar. – Nicolene Beeth Kautjituavi
Verbied die swanger kind van die skoolbanke. – Kotze Gladys Glee

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie