“Brakwater-vergadering afgestel”:
CoW is seker bang om die waarheid te hoor. Nou hardloop hulle weg. – Michael Ross
Dis baie onproffesioneel van hulle. – Connie Meissner
Hoe lank wil hulle nou nog wegkruip? Op ‘n stadium sal hulle maar moet verduidelik, en hoe vinniger hoe beter. Dis regtig telleurstellend. – Petra Yates
Skokkend, na 13 maande het hulle blykbaar nog nie 'n oplossing vir hul foute wat hulle in Brakwater gemaak het gevind nie. Intussen moet ons finansieel daarvoor boet! – Bert Laaser
Dis onaanvaarbaar. Ons verdien antwoorde. Na 13 maande behoort hulle al vir ons antwoorde te kan gee. Ons kan nie leef met die absolute belaglike verhogings in tariewe en dienste nie. Hoe moet mens aangaan as jy dit nie kan bekostig nie en geen antwoord kry op so baie vrae vir so lank al nie. Hulle steur hulle net eenvoudig nie aan die Brakwater-inwoners se vrae nie. Dit is belaglik. – Antjie du Plessis
Wêreldbeker-rugbytoernooi:
Sterkte aan ons manne. Ons staan agter julle en julle is ons trots. – Lizelle Knipe Cloete
Bly in SA maar ALTYD ‘n Namibiër. Sterkte! – Pieter Keulder
Biltongboere! Dit gaan soos Dawid teen Goliat wees, en wie't gewen? Dis net rugby, speel en geniet die game soos dit gespeel moet word en moenie dat daai "B" Bokke julle boelie nie. Kry die ref aan julle kant en wys algar julle is nie verniet in die RWC nie. En dan braai julle 'n lekker vleisie en drink 'n biertjie saam na die game. Pas op, ons maak biltong van enige vleis. In ons suidewêreld klits die jagters 'n springbok maklik in die hardloop op 'n 500 meter afstand terwyl die bakkie jaag om by te bly. Miskien het hulle 'n springbokbiltonkie saamgevat Japan toe om saam saam na die game te geniet terwyl die twee spanne Afrikaans met mekaar gaan skerts oor die uitkoms van die game. – Joubert van Niekerk
Ons is trots op Namibië. Sterkte, manne. Sny biltong. – Karel Theron
Sterkte. Julle kan!! Bring tries en punte. – Karin van Dyk
Kom Namibiërs, wys daardie klaende Bokke wat in julle sit al gebeur wat, kom Namibië. – Polla Willers
“Toeriste kan Namibië makliker besoek”:
Aan jou vriende word jy geken! Kyk bietjie na die (baie beperkte) lys van lande wie se burgers die “vergunning” kan geniet. – Frederik Merwe
Net jammer Namibiërs self is vasgevang binne die land sonder paspoorte . . . – Elmarie Visser
“NBC sny One Africa, TBN”:
Ek weet nie hoekom mors mense hulle tyd en geld nog met NBC en DStv ens. nie. Die hele Internet is daar. Ons is al 4 jaar sonder DStv. Download wat ek wil kyk. Kyk op my eie tyd. Geen advertensies en reruns etc. Move with the times Namibia. Kom bietjie uit 1950 uit. – Cynthia du Plessis

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie