Ek dink dat die staatsamptenare en onderwysers met al hulle voordele ’n slag in die private sektor moet probeer werk waar daar maar weinig voordele is. Hulle sal baie gou terugverlang na die vleispotte waaroor hulle nou wil staak. Nee, ruk julleself reg en doen die werk waarvoor julle aangestel is en ruim voor vergoed word. - Johan Beyers
Wanneer ’n ouer jou kind se belange op die hart dra, word jy baie wyser oor die uitdagings waarmee die onderwysers elke dag te doen kry, hulle deursettingsvermoë om met kinders wat geen respek het nie, eiewys, en betrokke raak by selfs dinge wat nie toelaatbaar is op skoolgronde nie. En wie het hierdie reëlings toegelaat dat kinders nie meer gedissiplineer mag word nie? By baie skole help van die onderwysers die kinders deur naskoolse klasse aan te bied en die ouers bly ondankbaar. - Peter van Wyk
Hoe meer geld hulle kry, hoe minder doen die amptenare. - Willem Smith
Sê die een wat duisende per maand verdien, plus verniet water en ligte, telefoon en vervoer. En gratis paleis om in te woon. Nie net is die kwartale (termyne) onprakties opgedeel nie, maar vergoed die onnies vir hul oorvol klasse en onmanierlike kinders wat hulle probeer opvoed. Julle regering mors geld. Janie Nel
Ons geldstelsel is aan ’n rommelland se geld gekoppel. Wat verwag ons meer? - Paul S Cloete
Begin sommer in Windhoek waar min mense weet of die beginsel wil toepas om hul voertuig tot stilstand te bring by ’n STOPstraat EN jy rapporteer dit verniet by die mense wat verantwoordelik is vir die toepassing van die wet. In Windhoek alleen was daar hierdie afgelope week ’n hele paar ongelukke. Een persoon het juis ’n stopstraat geïgnoreer en twee blokke verder was hy in ’n ongeluk. Ons moet iets begin doen sodat die wetstoepassers ons “hoor”. E-pos, SMS, koerantberigte, niks help nie. - Rheta Moore
What really needs to been done to stop this carnage on our roads? People know the rules of the road and choose to ignore them. No amount of policing will stop this if we ourselves don’t change our attitude. The moment you get behind that steering wheel, think not about yourself but about the other road users too. Think about the possibilities of what might and might not happen. Be considerate towards other road users. Some people think this would never happen to them until that day. What could the police have done about this? Nothing if people choose to be ignorant. Police can’t be everywhere 24/7 - we need to police ourselves. It’s unfortunate that the one party has to suffer the consequences due to negligence of the other. This could have been avoided as with many other accidents. Let this accident be a lesson to us, and do not wait until this happens to you and I. My condolences to those families who lost their loved ones. - Adison Khaile

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie