Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
KYK: Oukersreën op die plaas Safari in die distrik Kamanjab (video ingestuur deur Jaco Swart) en water storm die naweek vanaf Blasskranz in die Namib Naukluft. WhatsApp jou video's met volledige besonderhede en die naam van die fotograaf na 08 11 7000 10 of e-pos na [email protected]



Pragtig! Stuur weer foto's wanneer die veld groen is! – Pauline Dietstein



Die mooiste mooi! – Yolande Barnard



“Reusegevolge kom as Itula wen”:



Hoe is dit nie moontlik nie, hulle het dan die details van ons stemkaarte by 2 persone aangeteken. Dan moet hulle kan bewys hoeveel mense het gestem. – Paul Smit



Dr. Itula moet wen. Ons soek regverdigheid in Namibië, nie wat die afgelope jare aangegaan het asb. – Magreth Cloete



“Kraamdokter nie nalatig”:



So hy gaan nou aanhou praktiseer? En net omdat die baba congenital abnormalities gehad het was dit "okay" om die baba basies te onthoof? Twak man. Hoekom kan sy naam ook nie bekend gemaak word nie? – Johné Clestelle Louw



That's absurdity. I also have experience with a painful and traumatising event in the maternity ward and the doctor and nurses were also not investigated for negligence even though what I experienced was just that. I'm so fed-up with our public service that protects their own. – Lizette Feris



Ek hoop dit was an independent body wat so besluit het, nie die min of health nie, hulle sal mos hul mense beskerm. – Gino Janice Brinkmann



So wie se skuld is dit dan? Die moeder of die baba? – Esmerelda Claasen

Kommentaar

Republikein 2026-09-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer