“Moord, selfdood ruk Doradopark”:
Hoekom gebeur hierdie so baie in Namibië? Vrou beëindig verhouding, man kan nie deal met die rejection nie, maak altwee dood? Het iemand iewers vergeet om sekere mans te leer om groot te word en soos normale mense op te tree? – Cynthia du Plessis
Jaloesie wat maak laat ons op ’n streep doodgemaak word vir niks. – Pearl Devereè Nail
“Fonds vir bekende slangvanger gestig”:
A deserving, humble young Namibian who needs every bit of support. – Rattex Von Raesfeld Namibia
“Kommer heers oor beheer van huur”:
Sorry, maar niemand kan meer huur bekostig so êrens moet iemand beheer neem. Of dit nou die banke is wat almal bevark of die eienaars van eiendom sal ek nou nie weet nie, maar geen jong werkende mens of paartjie kan eers ‘n plekkie huur nie. Kom ons sê net so, daar word op ander getrap om hulself suksesvol (finansieël) te maak. So vir eens stem ek saam dat daar ‘n plan gemaak word. Hoe leef mense wat minder as 10 000 verdien en hulle moet 8 000 vir ‘n 1-slaapkamerwoonstel betaal sonder krag en ligte. Ek’s bevoorreg, maar ander nie!!!! – Christie du Plessis
Honderd persent. Dit het heeltemal belaglik geraak. – Jacques Ludick
Bravo, stem saam met julle, in my jare was daar prysbeheer oor kos en huurbeheer, en almal kon iets bekostig. – Loretta Hager
Nou huil die verhuurders, want die maandelikse lekker lewe inkomste raak minder. Die huurmark het hand uit geruk. Ek stem vir ‘n beheerraad. Tyd dat daar billikheid kom. Maar daar is ook huurders wat nie hulle kant bring nie en verniel voor die voet. Betaal nie huur op tyd nie of glad nie. Daar word hopeloos te hoë huur gevra in sekere gevalle. – Christa Theart
Huurders wat kla, koop jou eie plek. – Madelaine Viljoen
Nou die dag op die radio gehoor die "average middle bracket" inkomste in Namibië is N$3 500,00. Nou die dag ook gehoor ‘n “bachelor's flat” in iemand se “yard” met letterlik minder as minimum om gemaklik te lewe is maklik so tussen N$5 000 en N$8 000. – Juan Phillip Viljoen
Uit die oogpunt van die eienaar van 'n paar eiendomme is die instelling van 'n huurbeheerraad waarskynlik beperkend. Maar uit die oogpunt van 'n huurder wat verblyf moet hê en onderhewig is aan somtyds onbekostigbare huur wat stiptelik jaarliks opwaarts aangepas word, is 'n huurbeheerraad soos 'n oase in 'n woestyn. – Johan Beyers
Hoop hulle vergeet nie Otjiwarongo nie. Hier het die mense MAL geraak met huur en huispryse. – Silke Becker
Hulle moet iets in SA ook begin doen om die verhuurder te beskerm. Jy mag nie huurders wat nie krag of huur betaal nie, uitsit nie, selfs nie eers met 'n hofbevel nie. As jy vernielsugtige huurders het, kos dit jou baie geld, want jy moet regmaak. Net skelms word beskerm. – Benitha Badenhorst
Wonderlike nuus, selfs mense in die outehuis word uitgebuit deur jong eienaars van die eenhede. – Anita Gous Roux
My opinion on this matter is very simple. All this years when there was no control over rental en house prices, we never heard that concern was spread through media. Now after years of abusing tenants when landlords will have to cover part of their bond payments, it is becoming a very big concern. The landlords were the individuals that did not pay any tax on the rental income they received from tenants. This was tax free. We never heard any complaints about all the benefits they had when they controlled the rental and housing prices. It is very simple. It is your bills as landlords so pay your own bills with your own hard earned money. It is your responsibility. – Bennet Louw
Dis ‘n wonderlike instelling, dan kan niemand net vra wat hy wil nie. Dis tyd dat die huishuur tuimel (en huispryse). Skande, die hoë pryse. – Loretta Hager
Dis duidelik dat jy nog nie hardverdiende geld in eiendom belê het nie . . . Jean Nel

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie