Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
Hoeveel mense moet nog doodgaan voor die ministerie van omgewing die olifante uit Omatjette-distrik verwyder? Dis onaanvaarbaar dat iemand op so 'n manier moet sterf. Olifante hoort nie tussen mense nie. – Asnath Zamuee



Met wintertyd is, veral vroue, blootgestel aan misdaad wanneer hul in donker huistoe loop. Dit spesifiek gesien van mense wat in N. industriële gebied werk en in plekke soos Havana bly. Het nie almal taxigeld nie. – Wolfie Mall



Almal wat wou hê die tyd moet change het duidelik nie kinders nie. Vanoggend 07:20 toe is die straatligte nog by ons aan so donker is dit hier. 'n Klomp kinders het alreeds voor karre ingehardloop, hoeveel erger gaan dit nie wees as dit pikdonker is nie? Pleks hulle die tyd eerder permanent 'n uur terugstel soos dit moet wees volgens ons lengtegrade. – Charmaine le Roux



Ek dink liewer die tye vir skole moet aangepas word. – Lientjie Botha



Hoop so. Amen. Wintertyd belaglik verby. – Morné van Aarde



Kan hulle nie die wintertyd begrawe nie? – Mantos Titus



Ek kry die arme kinders wat skool toe stap baie jammer en moenie praat van die huishulpe wat moet stap vir 'n bus of taxi. Die ding is nie reg nagedink nie. – Marceline Ribyn-Mootseng



I never want to be in Calle's shoes. Not even for a day. He has all my empathy. – Tsowases Maldrid Anna Kee



In die 3 jaar wat ek op WHS was, was mnr E. T. Meyer ons skoolhoof. Goeie dae. Voorwaar 'n merkwaardige, maar ook 'n baie kwaai hoof. RIV, mnr. Meyer. – Willie van Coller



Hoop dit word afgekeur. Daar is kinders wat uit informele woongebiede moet stap skool toe. Diegene wat in donker taxi moet vat. Ek hoop julle sal opstaan en jul huishulpe gaan optel vir werk eerder as wat julle hul blootstel om slagoffers te word van misdaad. Die is nie Suid Afrika. Dis Namibië. Mense doen reg oor die wêeld besigheid in verskillende tydsones. - Juliette Orlam

Kommentaar

Republikein 2025-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer