Facebook 8 Februarie 2019
Facebook 8 Februarie 2019

Facebook 8 Februarie 2019

Francoise Steynberg
Kodeïen-voorskrif: Impak 'geweldig'



Die land brand, is bankrot gesteel, afdankings en werkloosheid aan die orde van die dag. Ekonomie m**r toe, lankal in depressie, nie eers meer resessie, maar die narre sit en mors tyd met sulke drakoniese wetgewings!!! Gaan ry in die platteland rond en sien die ellede, verval, wanbestuur, geld mors op verkeerde goed, swak besluite, geen insig of vooruit beplanning, tenderbedrog, korrupsie, geen onderhoud, alles wat vrot en verkeerd is. . . Maar die skuldiges klou aan hulle troontjies en vreet net verder. . . Te lekker nê!! - - Llewellyn Anthony



Vir diegene van ons wat nie in die posisie is om aan 'n mediese fonds te behoort nie, is hierdie nuwe wetgewing onderdrukkend, om die minste daarvan te sê. Nou moet ek (ten duurste) 'n mediese praktisyn gaan sien om vir my voor te skryf wat ek weet wat werk (en hy hopenlik ook). Dit beteken 'n klomp addisionele uitgawes wat ek nie altyd het nie. Meeste pynpille wat sonder voorskrif van die rak af gekoop kan word, is op die een of ander manier gewoontevormend - mens het net heelwat meer daarvan nodig om kroniese pyn te onderdruk (wat op die lange duur selfs nadeliger gevolge kan hê). - Johan Beyers



Hulle kan eenvoudig net 'n limit plaas op hoeveel jy mag koop per maand deur die apteek se rekenaarprogram te gebruik om te monitor. - Willem van Wyk



Dit is beter om die sisteem te verbeter as om dit n voorskrif te maak. - Willem van Wyk



Mense gaan koop net by die ­volgende apteek nog. As jy kontant betaal blok dit nie by 'n ander apteek se sisteem wanneer hulle daar ­probeer koop nie. - Jean-Mare Breedt



Ken niemand wat verslaaf is aan kodeïen nie maar baie wat Grandpa's drink asof dit uit die mode gaan. Ken ook baie wat aan brandewyn en vodka verslaaf is. So waar trek jy die streep? - Retha Augustyn Vermeulen



Dit help nie wat hy stuur vir piet en klaas om te gaan kom koop. - Ati Van Ginkel-Grobler



Presies, dan moet sigarette, drank en pille wat op winkelrakke te koop is soos Grandpa ook maar op voor­skrif kom solank ek sigarette en drank op kronies kan kry. - Willem van Wyk



Erger nog!! Ek's so verslaaf moet rehab toe gaan in Suid-Afrika, want Namibië het nie ordentlike plek nie. Laat weet as iémand n saamry­geleentheid soek, of 'n pakkie wil saam stuur . - Petrus Laubscher



Wel aangesien ek nou n Dr moet betaal om 'n voorskrif te kry vir Tensopain, gaan ek dan ook maar Grandpa's moet drink vir kroniese hoofpyn. - Estelle Blaauw

Ek dink nie julle het al gesien hoe 'n verslaafde aan die goed se einde lyk nie. Hul aar en maagwande perforeer en hul bloei hulself dood. En apteke floreer want jy kan koop soveel jy wil. Almal is nie verantwoordelike ­medisynegebruikers nie. - Maureen Baard



My vriendin het pakke Grandpa's gedrink en sy is vandag in die graf. Sy was 40 en het haar maag opgevreet. So dink voor julle so baie van die goed drink.- Ati Van Ginkel-Grobler



Ek stem heeltemal, baie verstaan dit nie mooi nie. Al daai medikasie is dwelmverslaafdes se maklike uitweg en was baie maklik om dit te kry. Jammer dat die verantwoordelike gebruiker ook nou moet boet. - Norman D Bester



Dit foeter jou maagwande ook op. Dis 'n verslawing wat donkiejare al bekend is, maar die poeiers is nog op die rakke. - Benitha Badenhorst



Ja nee 450 rand om dr te sien om 50 rand se pille te koop en dit om 'n kopseer te stuit. - Willem van Wyk



En jou medies word uitgeput om vir dr konsultasie te betaal. - Bertha Taljaard Theron



Wanneer 'n mens hierdie tipe medikasie op 'n algemene basis moet gebruik dan MOET jy 'n dokter gaan sien. As jy 'n hoes het wat nie ophou nie, of 'n kopseer wat nie weggaan nie sou dit 'n wyse besluit wees om die dokter te gaan sien, eerder as om net die heeltyd medisyne te gebruik wat gewoontevormend is. - Michelle Grundeling



Dit is waar die apteker sy professionele opinie moet verskaf aan die pasiënt om dan die dokter te gaan raadpleeg sou hulle glo dis nodig of daar is moontlike verslawing. Daar is baie ander produkte wat baie meer algemeen gebruik word vir verslawing wat in winkels en bottelstore te koop is. Niemand wat dit reguleer nie. - Marinette Anthonissen



Mense se omstandighede is verskillend. Ek sit in 'n stresvolle werksomgewing wat my met geweldige kopsere besorg amper op 'n daaglikse basis, gewone hoofpynpille werk nie. Disprin sal so af en toe werk. Ek was by my GP en toe na 'n neuroloog verwys. Na al die toetse was als normaal en die 'antwoord' was anti-depressante om my stresvlakke te beheer wat my hoofpyne sal verminder. Al wat vir my werk is tensopyn saam met ibuprofen, ek persoonlik sal eerder verkies om pynpille te drink as anti-depressante. - Beate Rautenbach



Ek sit in dieselfde bootjie. Ook met leesbril wat kort kort op of af, dink ek 'n mens se oë veroorsaak ook hoofpyn. Probeer Migril ook.

Bietjie duur teen 114 vir 10 pilletjies, maar dit werk darem. - Esmé Neil Scholtz



Ek het dit ook al probeer, dit help net mooi niks. Ek sukkel ook met migraines waarvoor net voorskrifmedikasie soos Maxalt werk. - Beate Rautenbach



En ja. . . 1 pil word 2 en dan 5 en dan help dit nie meer ..dan drink jy meer vd pyn en so raak dit 'n pakkie per dag...en meer...en so verander jou persoonlikheid en jou lewe en dan gaan jy dood... - Maureen Baard



Dan gee die dr so by so die pille wat jy nou moet 'n voorskrif hê. - Tokkos van der Merwe



Ek drink veel eerder antidepressante. Deesdae word epilepsiemedisyne vir depressie gebruik. Antidepressante kan gewoontevormend wees. - Benitha Badenhorst

Kommentaar

Republikein 2024-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Currency: GBP to NAD 23.02 | EUR to NAD 19.83 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.43 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.43 | USD to ZMW 27.02 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 366.07/OZ UP +0.83% | Copper US$ 4.61/lb UP +1.08% | Zinc US$ 2 951.40/T UP 1.11% | Brent Crude Oil US$ 84.70/BBP UP +0.05% | Platinum US$ 989.98/OZ UP +0.47% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.02 | EUR to NAD 19.83 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.43 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.43 | USD to ZMW 27.02 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 366.07/OZ UP +0.83% | Copper US$ 4.61/lb UP +1.08% | Zinc US$ 2 951.40/T UP 1.11% | Brent Crude Oil US$ 84.70/BBP UP +0.05% | Platinum US$ 989.98/OZ UP +0.47%