Die skokkende dubbelmoord vroeg gisteroggend by die Namibiese Instituut vir Mynboutegnologie (Nimt) op Arandis het wyd reaksie uitgelok. Hier is van die reaksies op Facebook:
Dit is verskriklik. Twee mense wat hulle alles gegee het vir die opleiding van jong mense. Nee, vaderland, wat gebeur in ons land? – Elsie Brand
Nooit ooit kon dink dis hoe ons mekaar sou groet. Rus in vrede. Namibië verloor 2 mense wat gelewe het vir die opleiding van jong mense. Baie baie sterkte aan beide families. – Riana Rautenbach
Mr Muller en Mr Hellwig was ons pa by Nimt. Hy het ons gemaak wat ons vandag in die lewe is. Hierdie dinge is onaanvaarbaar. – Phillipus Juuso
Just heard this heartbreaking news here in Australia! Mr Mueller was my school principal many years ago. A great leader and family man with a strong faith. My sincere condolences to his family. Rest in peace. – Rike Offer
In Botswana speel doodstraf nogsteeds ‘n baie groot rol, dis hoekom misdaad so weinig is daar. Og, dis ‘n seer saak. Here, wees ons genadig. Mnr. Mueller het regtig baie beteken en baie gedoen by NIMT en het die instituut goed laat vaar. Rus sag, mnr. Mueller en mnr. Hellwig. Dit was regtig baie onnodig om mense se kosbare lewens net so te neem. Niemand verdien dit nie. – Katrina Aluta Williams
So sad to hear these things are now happening in Namibia as it is in SA. May God comfort and support their families and may they rest in peace. Hope Nampol will be able to get the culprits soon. – Gideon Morkel
So hartseer en hierdie man verdien ‘n staatsbegrafnis! Ons eer jul nagedagtenis. – Brenda Theron
My hart gaan uit na die 2 gesinne. Ek bid vir julle. Mag ons Vader julle styf vashou en troos. – Mickey Hester Kitt Wolstenholme
“Hage raas oor hysbak”:
Dis maar een van derduisende geld mors- en steelgevalle “waarvan hulle nie weet nie” . . . – Llewellyn Anthony
Dit gebeur maar altyd onder hulle se neuse en die president raas, maar net soos gewoonlik sonder om enigiets te doen. – Koos Hauseb
Genade, hoe is dit moontlik? Iemand moes toestemming gegee het, en wie het die geld goedgekeur? – Lee-anne Adriaanse
Video - Phil Davies gesels oor die Welwitschias-span se vriendskaplike wedstryd teen Suid-Afrika se o.20-span:
Lyk my ons manne is nog onfiks. Kommerwekkend is dat dit byna ons toetsagterlyn is sonder Deysel. Voor kort ‘n klomp toetsspelers, maar ek voel ons moet baie beter doen teen hierdie vlak opposisie. Phil het ook nou onlangs eers teruggekom en hopelik sal die tempo nou lig. Vooraf vermoed ek het daar nie veel gebeur nie. Harde werk wag om kompeterend te wees by die Wêreldbeker, veral in ons moeilike groep. Enigste maklike game is teen die ander span uit Afrika. – Bennie Viljoen

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie