Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Spoorwegherlewing in die vooruitsig”:



That is the same thing that has been said over the past 20 years and not much has happened in that period of time, "much talk and no do". – Bennie Vollgraaff



Woensdag se voorblad:



Dankie Republikein vir die welverdiende voorbladerkenning aan die College of the Arts koor o.l.v. Fanie Dorfling! Dis goeie harde nuus vir Namibië. – Retha-Louise Malherbe Hofmeyr



Jy is 1 sterk koekie, Anthea Mans!! Nie een dag gelyk of jy in pyn is nie. Jy is 'n sterk & stunning mamma en mensie!!!! – Charissa Drotskie



Brilliant work being done by Tommy van Wyk!! – Debbie Nel



Cota is die wenner in hul kategorie "C26 Folklore with accompaniment". – Ronel Oranje

Kommentaar

Republikein 2025-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer