Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Interdik mag nie korrupsie ­toesmeer”:



Oortjies van die seekoei. . . – Llewellyn Anthony



Lyk dan vir my by julle word net so gesteel. Miskien bietjie minder as by ons omdat daar dalk minder is om te steel. – Frikkie Booysen



Hier is 'n slang in die gras. – Pieter Jacobs (Reaksie by die nuusbreker oor die hofsitting.)



“Dr. Malan Lindeque op lys vir hoë posisies by VN”:



I have always trusted and believed in your wisdom and expertise. . . Wish you all the best in your nomination! – Vehaka Tjimune



Baie geluk, Dok. – Danie Strauss



Baie geluk. . . – Jumbo Strauss



“ECB keur kragtarief-verhoging van 5% goed”:



Ek gaan maar nou vir my sonpanele opsit. Nee, dis darem te erg, 5%. – Magreth Cloete



“Só lyk 90 jaar se toewyding”:



Baie trots op ons skool. Ek was ook een van die leerlinge, het my graad 1 daar begin 1986 tot graad 7. Baie herinneringe. Net die berg wat lyk soos 'n Eselmaanhaar. – Maleagi Naobeb



Ruacana-valle:



Dit is baie mooi. – Glenn Nicolaas Swart



Kyk na God se wonderwerk. – ­Maryna Silver



Darem maar pragtig. – Clara Janeke



“Geskiedenismakers as helde terug verwelkom”:



Hulle moet asseblief ook as helde behandel en terugbetaal word! – Riundja Ali Othy Kaakunga

Kommentaar

Republikein 2025-08-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer