Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Pa begrawe seuntjie glo lewend”:

Daar is baie wat graag kinders wil hê en nou . . . Jou eie bloed. Wat gaan tog met die mense aan? Is dit omdat hy gestremd is? Heiland. – Shimon Cohen

Liewe Jesus, wees ons genadig. Vergewe ons. – Dianne Ludwig

There is something wrong with the people of Namibia. Witchcraft is alive? – Khoenkhoes Owoses

“Minder ongelukke oor feestyd”:

Dis nog steeds te veel. – Pine Pienaar

Ek prys Die Here dat Hy ons mense tot insig bring. – Ismarelda Hangue-Magagula

Kathy Hampe van die Lebenschule op Rehoboth gesels met kykNET se program KLOP!:

Trots op jou, ook die dae van die ouetehuis het jy net die beste probeer gee. Mag Jesus altyd met jou wees suster Kathy. – Amanda Cloete

Laat ons harte oopgaan vir hierdie saak. God seën die goeie werk wat jy doen. – Christine Gordon

Baie geluk Kathy, jou beloning sal beslis van bo kom. Verlang jy nie soms na Bahnhoff waar jy ook diep spore getrap het? Jou 2kamerhuisie staan nog steeds. – Alice Denk

Kathy met haar sagte, vertroostende stem. Haar warm glimlag. Sy is enig in haar soort. Keep up the good work. – Marilyn Morgenroth

Well done Katy. Jy het regtig so ‘n passie vir dit wat jy doen. Geseënd is jy my suster. – Ansie Lucas

Daai is wat ‘n regte nurse doen. Gebore met ‘n omgeehart, met of sonder ‘n uniform. Hou voorwaar vir KLOP! dop! – Getrude Platt

Ons eie moeder Theresa. Nou sal al die blessings kom. Dit gaan omtrent klop. – Hannelora Witbooi Haugk

Wow Kathy, many many moons ago was jy ons suster ook op Ruacana. Soveel mooi memories van daardie tyd sal ‘n mens nooit vergeet nie. Een daarvan die dag wat jy Hannelie se voet steke in gesit het op die kombuistafel en Bertie Steyn agter jou rug gestaan het en gemaak het of jy haar toon met ‘n vleismes gaan afsny. – Chrissie Steyn

“Goeie nuus vir gay egpaar”:

Aan alle perfekte mense: Julle wat so besig is om "die mense" met die Bybel te slaan, is niks beter nie. Dan is dit julle wat nie eers bid of kerk toe gaan nie, maar wil nou kom oordeel. Niks sonde is te klein of te groot nie, sonde is sonde. Ons almal lewe in sonde en het in hierdie lewe gekom sondig. Hou maar net jou opinie vir jou self. Dis hulle lewe en wat hulle daarmee maak is hulle en God se saak. – Denito Genero

Die Woord van God sê dit is ‘n gruwel in Sy oë. As God so sê, sê ek ook so. – Kotie Theron

Dit is tyd dat Namibië se grondwet verander sodat gays vrylik en in harmonie saam met almal kan woon. – Andre Everts

It's a good day in Namibia! Thank you so much for sharing this story Republikein. The impact of a story like this is massive! And thank you to Phillip and Nemo for always being so open about your experiences, regardless of how challenging they might be. – La Schandre Coetzee

Gee enige mense geluk. Ek is ook daarteen, maar as dit hulle keuses is van geluk gun dit vir hulle. Jy wat so oordeel, sorg dat jou lewe reg is met die Here. – Sunette Siecker

Dis glad nie reg nie, dit moet nie toegelaat word nie. – Natangwe Barkias

Kyk as iemand kom met "hou op oordeel" dan besef ek maar net dat daar nog soveel onkunde is rakende oordeel en vermaan. Jy oordeel nie die persoon nie, maar sy daad. Gaan lees gerus 2 Tim. 4 vanaf vers 2: "verkondig die Woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid.” – Tienie van Vreden

Miskien moet jy bietjie ophou om jou geloof op ander af te dwing. My ervaring tot dusver is dat die met die Bybel onder die arm die meeste skynheilig is. Lewe en laat lewe. – Yvonne von Holtz

Daar is soveel fout in ons land en dan nog dit ook. Is dit rêrig waarheen ons op pad is dat dit die voorbladnuus is? Is daar nie belangriker issues nie? Nou moet ander se neigings in almal se gesig gegooi word. – Hendri Heyman

The whole LGBTQ thing is being shoved down our throats 24/7/365 and celebrated. It's sin being celebrated as an achievement. – Johann Viljoen

It still baffles me how so many “Christians” are against gay couples, because it’s “a sin”. But these same “Christians” have sex before marriage, drink, smoke, curse, etc. Get a life and stop passing judgement onto others. – Chané Duvenhage

Homofobiese Christene . . . Is julle bang julle gaan dalk hel toe of self erger, gay word, as julle meer verdraagsaamheid betoon? – Janelia Mould

“Erge motplaag kasty Namibië”:

Kommandowurms verskyn gewoonlik na 'n erge droogte. Daai goed vreet alles in hul pad kaal. – Sean O’Brien

Wie kan nog onthou? Het ons dit ook nie gekry in 2012 nie waar ons so baie reën gekry het nie? Ek vra maar net, hier het ons ook baie motte, maar glo in 2012 het ons ook baie motte gekry veral daai kommandolarwe, en in 2012 het die Omarururivier meer as 20 maal afgekom. (Omburo-distrik, 25 km van Omaruru af.) – Danielle Dano

My seun het laasweek gesê ons het net 'n "motreën” in Keetmanshoop gehad. Die regte reën sal nog kom. – Saretta Mouton

Ons het motte ook hier noord van Whk, hulle lê eiers in tamatieplante en die wurms verwoes alles. – Jacques Coetzee

Ons het tot motte in Swakop! – Anneline Kieck

Ons het 'n pes in Oranjemund ook. Sulke groot, vet wurms. Onder ons bome lyk dit soos 'n komposhoop van die mis. – Aurelia Sieberhagen

Die motte het my vrugtebome oorheers; elke moontlike voelbekkie en tamatie wat hulle ini hande kon kry uitgesuig. Het probeer Google vir teengif, maar het die antwoord gekry. Sal bly wees as jy die motte uitlos; hulle verhoog jou boom se groeikrag en verbeter jou vrug se drakapasiteit. – Silvio Zaab

Ons dit ook op die plot die afgelope twee weke erg, sjoe, daai goed is die mees irriterendste ooit. – Imelda Snydewel Maletzki

Ons het ook al amper 2 weke ‘n motte plaag in Keimoes, Noord-Kaap. – Dianne Okhuis

Katima Mulilo ook die motte heavy gehad. Beter nou. – Sonia Sandmann

“Obert vind tuiste in Uruguay”:

Baja geluk en sterkte, seun. Maak jou pa, Reus, trots asb. – Eugen Grotzinger

Kommentaar

Republikein 2024-05-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Crystal Palace 4 vs 0 Manchester United | Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis SerieA: Udinese 1 vs 1 Napoli | Salernitana 1 vs 2 Atalanta | AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce Katima Mulilo: 14° | 34° Rundu: 18° | 34° Eenhana: 19° | 36° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 18° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 19° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:28, High tide: 03:22, Low Tide: 21:38, High tide: 15:50 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:26, High tide: 03:20, Low Tide: 21:36, High tide: 15:48 Walvis Bay: 15° | 21° Wind speed: 38km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:26, High tide: 03:19, Low Tide: 21:36, High tide: 15:47 Rehoboth: 20° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 21° | 33° Lüderitz: 15° | 24° Ariamsvlei: 18° | 34° Oranjemund: 12° | 19° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 14° | 29° Lubumbashi: 13° | 28° Mbabane: 12° | 27° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 22° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 19° | 29° Windhoek: 19° | 29° Cape Town: 13° | 20° Durban: 17° | 27° Johannesburg: 16° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 16° | 28° Harare: 13° | 27° Currency: GBP to NAD 23.15 | EUR to NAD 19.95 | CNY to NAD 2.57 | USD to NAD 18.57 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.12 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.5 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1404.8 | USD to ZAR 18.57 | USD to ZMW 27.2 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77177.44 Up +0.32% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1714.65 Down -0.07% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13418.67 Up +0.32% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25988.93 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 308.69/OZ DOWN -0.0029 | Copper US$ 4.50/lb DOWN -0.0112 | Zinc US$ 2 927.30/T UP 0.33% | Brent Crude Oil US$ 84.24/BBP UP +0.83% | Platinum US$ 974.93/OZ DOWN -0.0037 Sport results: Premier League: Crystal Palace 4 vs 0 Manchester United | Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis SerieA: Udinese 1 vs 1 Napoli | Salernitana 1 vs 2 Atalanta | AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce Weather: Katima Mulilo: 14° | 34° Rundu: 18° | 34° Eenhana: 19° | 36° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 18° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 19° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:28, High tide: 03:22, Low Tide: 21:38, High tide: 15:50 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:26, High tide: 03:20, Low Tide: 21:36, High tide: 15:48 Walvis Bay: 15° | 21° Wind speed: 38km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:26, High tide: 03:19, Low Tide: 21:36, High tide: 15:47 Rehoboth: 20° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 21° | 33° Lüderitz: 15° | 24° Ariamsvlei: 18° | 34° Oranjemund: 12° | 19° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 14° | 29° Lubumbashi: 13° | 28° Mbabane: 12° | 27° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 22° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 19° | 29° Windhoek: 19° | 29° Cape Town: 13° | 20° Durban: 17° | 27° Johannesburg: 16° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 16° | 28° Harare: 13° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.15 | EUR to NAD 19.95 | CNY to NAD 2.57 | USD to NAD 18.57 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.12 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.5 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1404.8 | USD to ZAR 18.57 | USD to ZMW 27.2 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77177.44 Up +0.32% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1714.65 Down -0.07% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13418.67 Up +0.32% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25988.93 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 308.69/OZ DOWN -0.0029 | Copper US$ 4.50/lb DOWN -0.0112 | Zinc US$ 2 927.30/T UP 0.33% | Brent Crude Oil US$ 84.24/BBP UP +0.83% | Platinum US$ 974.93/OZ DOWN -0.0037