Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
Van die reaksie op MyZone se regstreekse uitsendings van die Steers en Momentum skolerugbyfinale en die o.19 hokkie-eindstryde:



Lekker close game. Bly vir WAP.

– Dawie Kok



Opwindend! – Tobie Engelbrecht



Baie lekker rugby. – Neil Andrews Luderitz



Baie geluk Affies. Julle is waardige wenners. – Selma le Roux



The best of the best. – Jenni Jacobs



Awesome hockey. – Yolande Barnard



Geluk WHS. Steeds trots om 'n Gimmie te wees! – Charmaine van Wyk



Baie geluk Pro-Ed, julle maak ons trots! – Colene Theron



Lyk my dit maak nie saak van waar Gimmies is nie! Hul bly goed. . . of dit nou in Paarl of in Windhoek is.

– Rone Bruwer



Mooi WHS. Skotland is agter julle.

– Fourie van Heerden



Dankie My Zone! Dit was awesome. – Shamaine Garcia Steenkamp



Moria as 'n span het ongelooflik beïndruk, 3 groot en harde wedstryde gespeel oor die laaste 3 naweke. Baie guts gewys! Well done Louwtjie en jou kaptein. Dis impressive wat julle reggekry het! – Karin Vermeulen Ferreira



Ysters van die Suide (KPS), hulle mag en die geloof is op die regte plek. – Koekie Kotze



Everyone. Hit the like, so that My Zone knows you all like the stream and maybe there can be more in the future. – Jaco Agenbach



Well done boytjies, trots op julle Sandvelders. – Marietjie Otto



Baie geluk Gobabis Gimnasium.

– Rina de Jager



Great to be able to watch my nephew­ live even though I am in the UK! – Amy Coetzee



Great game Parkies! And thanks My Zone. I was able to watch my boy play from Johannesburg! – Johan Strydom

Kommentaar

Republikein 2025-05-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer