Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Boer kry tien jaar vir moord op vrou”:



Hoekom kry dokter Chiradza ook nie 30 jaar vir 3 mense se lewens wat hy roekeloos beëindig het nie? – Franco Klukowski



Sit en wonder ek ok. . . – Laurissa Blom Coetzee



Pas daai selfde vraag gevra. Ons wet is 'n sirkus. – Wilhelmus Kempen Claassens



Regtig? Net 10 jaar. . . ?? – Janti Cloete

Kommentaar

Republikein 2025-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer