Ek is nie "intens" bekommerd oor Meatco nie. Ek kan nie wag dat hulle hul deure toemaak nie, dan kan ons weer vryehandel hê sonder al Europa se voorskrifte. Meatco moet leer hoe om te kompeteer in die vrye mark eerder as om die mark te probeer reguleer met wetgewing. Maak die grense heeltemal oop vir uitvoer dan kan ons boere vooruit gaan. – Jeff Jones
Ek wonder regtig of die mense besef hoe gevaarlik is die siekte (miltsiekte). As jy net ‘n stukkende plekkie het en jy raak aan die dier, is dit verby met jou, so wees versigtig, asb. – Tienie Prinsloo van Tonder
Uiteindelik, dankie. Nou al 160 (seekoei-) lyke wat stroomaf dryf. – Nelie Jerling Redman
Dis baie hartseer. – Leandra Meyer
Wanneer so ‘n groot boom (soos Errol Hurter) val, is dit asof ‘n biblioteek afgebrand het. Simpatie. – Ruben Denk
Was 'n goeie game (Welwitschias tn Boland). Hoop hulle kom weer in Swakopmund speel! – Antonette van der Westhuizen
Getting much better. – Rakles S. Swartbooi
Well done. – Kobus Speedy van Zyl

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie