“Aarde skud by Anker”:
Is dit nie miskien 'n tokoloshi wat so maak nie? – Chris Engels
Windhoek Draught Welwitschias klop die Valke met 34-24:
Met hom (PW) en Cliven het ons blink toekoms op losskakel. Kannie wag om hulle te sien. – Brian Roger Titus
Well done. – Wimpie Els
Mooi gedoen jul Biltongboere! – Johan Roets
PW en Janry. . . Suidevleis. – Miemie van der Merwe
Congrats Welwitschias. – Imanuel Hawanga
Geluk julle!! – Karine Siemens
Fantasties. Baie geluk, PW! – Hugo Vermeulen
Sjoe!!! Ons Kalahari-manne KOOK!! Baie geluk PW en Jandre. – Jomarie Visagie
Agribraai op Gobabis:
Dit was heerlik! Dankie vir 'n wonderlike kuiernaweek op Gobabis! – Ansie Krause
Skoonmaakveldtog:
Ons is trots op julle. Namibië booo! – Mina van Zyl
Net in Nam! Selfrespek en trots. – Bertie van der Walt
Congratulations our president. Good example to our next leaders. – Simon Tuku Simon Tuku

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie