Facebook 5 Oktober 2017
Facebook 5 Oktober 2017

Facebook 5 Oktober 2017

Dani Booysen
Ons beeldsend weer vandag op Facebook direk vanaf die Windhoek Skou.

Lekker om Nam-skou al die pad vanuit VSA te kan beleef! – Schafies van Dublin

Dit is omtrent mooi besies né Elvi. . . – Nicolene Hattingh-Vermaak

Kookaburra did it again! – Unotjari Uno De Carvalho-Kavari

Zoom bietjie nader. Baie mooi bulle! – Zetty Kastoor Clague

Menings oor die plan om die polisie en vervolging in te span om agterstallige TV-lisensiegelde in te win:

Op datum met lisensie, maar bel nou al drie dae vir ‘n navraag en kry geen reaksie. Fone lui, maar antwoord nie. Ook al e-pos gestuur. – Marina Bezuidenhout

Ek wens iemand wil hulle hof toe vat hier in RSA omdat dit diskriminasie is om net sekere mense met prokureurs te dwing om te betaal en ander lag lekker. Ek is nie teen jou wat nie betaal nie, want dis gemors, ek is teen onregverdigheid, ek sê my bra! Plaas hulle sluit kanaal 1,2 en 3 dan is dit end of story! – William Botes

Wonder of die inspeksies gesteelde TV's gaan uitwys en wat daaraan gedoen gaan word? Sal interessant wees om te aanskou! – Antonette van der Westhuizen

Townships en shacks sal tog nie geoudit word nie. – Hannes Swanepoel

As ek dokumentasie ontvang, sal ek betaal. Vir alles kry mens fakture, hoekom kan hulle nie stuur nie? – Jaco Havenga

Ek stel nie belang, dis sinneloos, die TV is myne, die decoder is myne. As ek nie betaal, sit MultiChoice dit af, nou vir wat betaal ek vir NBC? Ek weet nie eers nommer wat is hulle nie. Ek koop die koerant as ek nuus wil lees. – Ahesha Wemmert

Klink soos ‘n goeie plan. maar dalk ‘n nuwe probleem, ‘n nuwe geleentheid vir diewe om ons te roof. Polisie doen alreeds te min. . . – Cameron Renzo Louw

Can they at least supply us with their decoders? – Dendis Totong

As almal saam staan en sê . . . julle, gaan dit hulle meer kos on 1000de te dagvaar. Ons hier in SA is met daai manier besig om die tolpadmense se rug te breek. – Willi Saunderson

My TV behoort aan my. Stel nie belang in jul TV-uitsendings nie. Sy wil dit ‘n wet laat maak, maar waar is die geld wat missing is? – Sussie Maritz

Please give us the banking details to pay. – Raquel Klazen Smith

Lol. Bangbroek. . . – Angelique Colleen Kastoor

Don’t mind paying it but never received an invoice???? – Yolanda Yu

Cut asb net vir NBC. Ons betaal mos nie, stel nie belang nie. Ek kyk DStv en daarvoor betaal ek vir MultiChoice. – Raylene Lienkie January

"(NBC) soek sy geld". Die kykers "soek" ook beter programme! – Deon van Zyl

Sit better goed op en julle sal ook julle geld kry. – Karin van Wyk

Het iemand ‘n maandelikse/jaarlikse kontrak geteken met NBC? Ek het nie. – Stephan Wehnert

Milking the money cow. – Hannes Swanepoel

Ons kykie eens nie NBC nie. – Jodine Christians

Hulle moet eers hul sisteem op datum kry. – Elizna Sowden

Ek het nog nooit ‘n NBC decoder gesien nie. – Tony Daniel

Hoe moet ons betaal as daar nie eers ‘n invoice is nie? – Liani Viviers

Die email adres wat vandag in die koerant was, werk nie. – Trysie Kannemeyer

Waar is die invoice?????????? – Johan Loftie-Eaton

Ek sal dit nie betaal nie, kom sluit my toe. – Mary-Anne Zynda Chibwende

En as jy nie TV kyk nie???? Neeeee man, ek kyk net goed wat ek download waarvoor ek vir Telecom betaal. Moet ‘n mens nie ten minste ‘n decoder of ‘n ding hê wat NBC opvang nie? – Nerina Eugenie September

As jy 'n TV in jou huis het, moet jy maar betaal. – Elizabeth Tórsdóttir Hentze??

Wat kos dit per TV asb? – Yolandi Kittler

R204 or pensioner R60 per set. – Sonja Böhmcker Campbell (In Namibië: N$204 per jaar per TV vir huishoudings, pensioenarisse N$60, besighede en openbare instellings N$220, handelaars N$440)

Betaal gereeld. – Sarah Ahrens

Myne gelukkig klaar betaal. – Liretha Jordaan

Kommentaar

Republikein 2025-06-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer