Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Bejaarde aangeval”:



Al weer 'n bejaarde aangeval. Waar gaan ons land heen? Is daar geen menswees nie? – Hannelie Sowden



Onaanvaarbaar. Ons is nie Suid-Afrika nie. Hierdie aanvalle op mense moet stop. – Maxie Dorn-Schnirring



Disgusting to prey on the helpless. – Esme Skippers Goliath



“Reën val wyd oor Paasnaweek”:



Daar is nog baie plekke wat nie reën gekry het nie. – Maja Carstens



Blessings. Amen. – Ron Marx



God is goed. – Richard Petersen



“O tyd! MTC sê oor chaos”:



Die fone in hierdie huis is elkeen op sy eie tyd. MTC, maak tog die tyd reg, anders gaan daar groot blapse kom. Dis net 'n klein verstellinkie. – Margaret Burger

Kommentaar

Republikein 2025-06-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer