“Dwelms gee ministerie kopseer”:
Die polisie se dwelmtak moet asseblief weer skole besoek soos in die ou dae. Leer ons kinders van kleins af die gevare van dwelms. – Lilly Kalla Bonthuys
“Skoonmaker vas vir diefstal van koshuiskos”:
Arme kinders moes daaronder ly. – Sussie Maritz
Geen wonder koshuise moet altyd vroeër sluit nie, want daar is nie kos vir kinders nie, want dit word gesteel. Waar is die toesig???? – Maria Bergh
Ek sou graag wou weet waar dit plaasgevind het, want hulle werk en kry 'n salaris. Niks is gratis, maar dit wil hulle hê!!! – Linda Scheepers
Terwyl die government reeds so hard probeer. – Kylen Brandt
Hy is seker honger. – Nico Jansen
Maar die staat is skynbaar bankrot. . . – Nico Louw

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie