Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Derek Wright sterf”:



What a loss for agriculture in general but also for the organised ­agriculture family. Have known Derek as a humble and gentle man with a soft voice but with a strong will. May his soul rest in eternal peace. Baie sterke aan die familie wat agtergelaat is alhoewel ons nog nie persoonlik ontmoet het nie. – Vehaka Tjimune

“Chinese oorheers sentrums vir vars produkte”:



Die goewerment het hulle die boukontrakteurs van keuse gemaak en hulle het die boubedryf oorgeneem. Nou hoekom kan hulle nie maar die res van die bedrywe oorneem nie? – James Pieters



Really, that's starving your own people. – Franklin Fransman

Kommentaar

Republikein 2025-08-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer