“Blaauw swaai weer septer op Rehoboth”:
My genade. – Gordon Richy Diergaardt
Kan die ou mense nie 'n slag gaan rus nie? Mensdom, die jeug moet begin bykom! – Roszelle Coetzee
Hoop sy kan die dorp ‘n slag skoon kry. – Gerhard Nel
“Ministerie skors dokter ná skokkende bevalling”:
Die ma moet hul almal aankla, hospitaal inkluis. Hul kom met te veel goed weg. En sy sit met die smart. Dis nie reg nie. – Poena Turner
Hartseer om te dink jy kom hospitaal toe om deur bevoegde mense gehelp te word. Hoop die moeder kry al die ondersteuning. Dit is ‘n eerste in die beroep waarin ek 48 jaar diens gedoen het om van so iets te hoor. – Christine Gordon
Geen skorsing. Onmiddellike ontslag. Skraap hom van mediese rol. Ek sal daardie hospitaal, dokters, verpleegsters en regering uittap. – Christel Bronkhorst
My hart gaan uit na daai mamma. – Elsabé Bruwer
Mense, dis afgryslik! Ek werk saam met die jong mamma se tannie. Die mamma is van Donderdagaand af in 'n totale toestand. Niks kan ongelukkig ongedaan gemaak word, maar die ondersteuning van die publiek is onbeskryflik. Moet asb. nie ophou vir haar bid nie. Sy het dit so nodig. – Marie van Wyk
Daar gaan baie mense/babas dood oor dokters se nalatigheid/foute, en mens hoor nooit dat hulle geskrap word uit die mediese professie nie. En dan is daar baie gestremde kinders ook, ook weens nalatigheid. – Maryna Gous Schlierkamp

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie