Hond in woonbuurt geskiet”:
Ek kan nie glo wat ek lees nie (die mense se comments). Van wanneer af het die wêreld so wreed omgedraai dat almal aangaan oor die arme hond maar geen waarde heg aan die kind se lewe nie? Dis 'n grap, die mensdom van vandag. – Pieter Retha Jacobs
People must learn to keep their animals in their gardens and ensure they aren't a risk to others. I definitely don't agree with him shooting the dog but I would be enraged if a dog that's bit five people in the past, bit my child. The trauma of a dog attacking a child (even if it was “just a scratch” as people are claiming) is severe. – Tashia Kalondo
Jy mag nie 'n wapen in die openbaar of in 'n woongebied afvuur nie. . . Maar die land het niemand wat wette toepas. – Kobus Vermeulen
Hond hoort nie in straat. – Sansie Henn

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie