Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Fosfaatgeveg nog nie oor”:



Regterkant van die foto: Moeder aarde in angs, regteroog potblou van al die seer, linker ook verward. Neus platgeval omdat fosfaat suurstof kom besoedel het. Mond getuit asof in ongeloof vir die mens se inhaligheid.

– Franco Klukowski



Dit gaan net oor selfverryking.

– Marika Kotze



Geld maak baie mense breindood. – Willi Saunderson



If it is the case to mine for LiFePO4 (Lithium Iron phosphate) to generate OSN power (batteries ect.), then it will benifit other countries, and (is) a risk for our fish industry. – Peter Van Wyk



“Nuwe wet op grond kom”:



Wonderlike paradys vir beleggings! Onthou belegger, jy mag net nie ''n stukkie grond of eiendom in die paradys besit nie, haha. – Janie Nel



Aangaande die berig sien ek niks verkeerd t.o.v. voorgenome wet. – Geoff Klazen



“''Dunja betaal hoogste prys''”:



Ek wil graag deel hoekom dit so belangrik is om te weet wie het bestuur. Ek is seker baie mense dink dit gaan oor vervolging, haat en om iemand te laat betaal vir Dunja se dood. 1) Die staat is nie vervolgingswaansinnig nie. Die staat ondersoek voorvalle en nie noodwendig mense nie. Op ''n stadium is daar natuurlike name, vermoedens en dan verdagtes. Lewe en die reg tot lewe word beskerm in Namibië in die Grondwet en dus, as lewe geneem is, moet die staat dit ondersoek en bepaal wie, waarom, hoe, wanneer, ens. Dit is die staat se plig en ja, dit kan dan lei tot klagtes wat gemaak word en dus vervolging. 2) In die herstelprosesse van ''n persoon wat blootgestel was aan trauma of die gevolge daarvan ervaar, is antwoorde op die vrae wie, hoekom, waarom die fondasie van die eerste gedeelte van die emosionele en psigologies herstel en aanvaardingproses. 3) By sekere eise, soos by die MVA en vir ander versekering, moet dit bekend wees wie was die drywer en wat was die drywer se bydrae tot die ongeluk en watter omstandighede was betrokke en bydraend tot die ongeluk. In kort, iemand moet verantwoordelikheid aanvaar anders werk die dinge net nie reg nie. Die genoemde in konteks, bring ons by die feit dat dit blyk om getuies uit die jongmense se gemeenskap te kry, sukkel en baie inligting is misleidend. Daar het egter ook briljante jong mense na vore gekom met inligting en ''n mens kan net sê dankie! En dit eervol vermeld. My gevoel is enigiemand wat sou weet of goeie inligting het oor die ongeluk en drywer en dit nie aanmeld nie, of nie wil getuig nie, is net so skuldig soos daardie drywer en is besig om by te dra dat ''n ander Dunja iewers die prys sal betaal. Sorry, maar as jy stil bly, is jy net so skuldig. Ek dink ons moet nooit vergeet ''n jong mens se lewe is geneem en niks wat gedoen word, kan dit regmaak of wegmaak nie. Maar ons moet ook onthou daar is ook ander betrokke. Hulle families is geraak. Ons moet dus die situasie benader deur te sê, kom ons vergeet alles. Kom ons begin en sit die stukke van die waarheid bymekaar. As gemeenskap moet ons nie die drywer soek nie, ons moet die waarheid soek en dit sal die drywer identifiseer. Ons aanvaar die drywer is ook ''n jong mens, en dus is nog ''n jong lewe aangeraak en ons moet doen wat nodig is dat daardie jong mense ook die regte aandag en liefde kry. Ek vra die jong mense, staan op. Hierdie het in julle midde gebeur, kom gesels. Bring die waarheid na die regte mense. En die drywer, waar jy ook al is, wie jy ook al is, die waarheid is ook in jou hande en jy/hy/sy kan dit ook openbaar. Die reg is geduldig, en een of ander tyd haal die gereg ''n mens in. Ons almal moet probeer om die inligting en die waarheid na die gereg te bring voor die gereg dit by ons kom soek. Bid vir almal wat betrokke en geraak is. Bid vir die waarheid, want die waarheid is die reën wat vrede laat groei. Ek wou ook nog byvoeg, laat ons kommentaar wat ons lewer met insig, liefde en respek wees teenoor almal betrokke. – Renier Botha



This article literally carved my beating heart out of my chest. The raw pain of Jochen and Erna is excruciating. My heart, my prayers and a massive hug is with you. – Ebben Kalondo



“Ma, dogter red reptiele uit put”:



Dis wonderlik! Ek het nie eens geweet daar is mense wat nog bereid is vir reptiele vang/red nie! Trotse werk!

– Elfriede Dierking

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%