Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Diere, nagbestuur dodelik”:

Where is the authorities managing animals in municipal areas and on the roads? Windhoek, Rehoboth and Okahandja. Its deadly and nothing is done about it. The cattle farming bussiness just expanding. I fear the day that our motorcade from the president drive into this mess! – Armand Steyn

Dis nie net diere waarvoor jy moet uitkyk nie, dis vragmotors, minibusse, padvarke, veral op pad noorde toe hierdie tyd van die jaar!!! – Rene Albrightson

Die diere is seker die padvarke? – Marika Kotze

Gevaar op ons paaie:

1. Hormone (jong mans)

2. Dom mense (wat nie die doel van padtekens verstaan nie)

3. Eienaars van gedomestikeerde diere

4. Spoed

5. Moeë trok- en minibusbestuurders

6. Swak toestande van voertuie (veral bande)

7. Drank en dwelms

Oplossing: Unmarked law enforcement vehicles combined with visible presence of law enforcement. – Adolf Lori Pamo Shikongo

Nuusbreker - Man in rivierloop in Olympia vermoor:

Waarom kan die City Police niks hieraan (doen) nie? Mens sien nooit die CoW die strate skoonmaak nie. Die polisie en CoW moet daadwerklik ingryp in die hele Olympia. – Marika Kotze

Unbelievable. Wat word van die mensdom en omgee vir jou medemens!!!! – Hester van der Westhuizen

Hoe op dees aarde kan daar ‘n cuca winkel in ‘n rivierloop in Olympia wees? – Antoinette de Greeff

Inderdaad is dit so, net agter Independence stadion. Ons wat besighede hier het buk swaar onder die geweld van daai mense. – Karlien Braune

Namibië moet bietjie strenger raak met die drankwet. Ek woon oorsee waar dit toegepas word. En dt werk hier … – Nic Nic Nicoline??

Eers drink ons saam, dan baklei ons saam. – Magda Paulsen

Wyn, die oorsaak van alle pyn. – Michael van der Hoven

How tragic. – Olivia Olivier Scott

Kommentaar

Republikein 2025-09-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer