Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Kahimise sê skorsing sal hom knak”:



Wat van die honderde mense wat hierdie jaar al hulle werk verloor het wat 2% van sy salaris verdien??? Hulle is ook geknak. . . En het nie die Mercedes en die sushi en die luxuries nie. Dis mense wat nie eers meer meel en suiker kan bekostig en hulle werk verloor het oor die staat se onbevoegdheid. Hy is geskors oor ongerymdhede! – Yolande Barnard



“Geweldenaars, wanbetalers gaan boet”:



Ons moet almal, albei ouers verantwoordelikheid aanvaar in alle opsigte, nie net finansieel nie, maar in alle opsigte, en of dit die pa of ma is wat nie papgeld neersit nie, het either party reg om die onderhoudshof te nader. Vaderskaptoetse moet verplig word voor so 'n saak aangehoor word. – Ismarelda Hangue-Magagula



“N$245 m. vir nuwe lughawe­baadjie':



Geld maak reg wat krom is? Hulle sal beter bestuurders en personeel, asook beter prosedures in plek moet stel alvorens hulle belastingbetalers se geld gaan vermors. . . – Stephan van Heerden



Wonderful, but how will it become profitable? – Gielie Lambrechts

Kommentaar

Republikein 2025-05-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer