“Nuwe stelsel by grensposte”:
Ai, laat daai beamptes asb kursus doen, want Desember is dit weer chaos. – Corrinne van Wyk
Noord-Korea:
When the going gets tough, the running gets better. . . – Stephan van Heerden
“‘Genoeg’ water vir 3 jaar”:
Die Windhoekers kan, maar kan die munisipaliteit ook? – Bernd Rust
Dit is verskriklik, die droogte wat julle daar deurmaak. – Ralf Hartmann
Ek is seker Windhoekers kan genoeg water bespaar, maar of hulle dit wel gaan doen, is 'n totaal ander vraag. – Johan Beyers
Registrasie van huishulpe:
Wat? Dis nuus. Wat is dit? As jou huishulp geregistreer is by SSC en die betalings op datum is en jou “work mens comp” op datum is, wat moet jy nog hê? – Hildegardt Jansen
Ag neeeeee, wat is dit nou weer? Die papieroorlog is sielsdodend!!! – Sonia Rabie
En wat as my huishulp net een keer ‘n week halfdag inkom? – Wessel Myburgh
Die oplossing is! Doen jou werk self. – Nols Armgat Esterhuyse
Wat is die doel van die opgawes en is daar genoeg mense wat al die data gaan verwerk? – Jemima Oosthuizen Botes
Gazette #6428 - 29 Sept 17 – Carine Jacobs
Ag nee wat, nie krag nog vir die strooi nie. . . Dan los ek eerder als. – Karin Hanekom Douglas
Watse opgawe wat ek waar kry????? – Jurie Calitz
Waar kry mens die vorms? – Elmarize Verwey
Hoekom hoor ons nou eers daarvan? Dis verregaande. – Hildegardt Jansen
Dit was al in September in die koerante. – Anke Hausdrachen Zimny
Stryery oor Noord-Korea in die Nasionale Vergadering:
Dit is ‘n grap. – Shane en Loraine Heckroodt
Bosswell Wilkie Sirkus? Of bospolitiek? – Peter van Wyk
En so werk dit met stampgevegte. – Lilian Blaauw
Hulle volg in SA se voetspore. – Maritza Woest
Dis ‘n totale gemors. – Henrico Steenkamp
Donderdag se voorblad:
Die nuus oor al die diere wat mishandel word raak net te erg. . . Die foto’s is net te erg. Ek kan nie meer nie.– Janine Grant
Ja nee, ek kan ook nie meer lees nie. – Wanda Fourie
‘n Land van skande. – Pierre Calitz

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie