Eurowings-vlugte nou tussen München en Windhoek
Die Duitse lugredery, Eurowings, se Airbus 330 het vanoggend vanaf München op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako geland.
Eurowings, Europa se vinnigste groeiende lugredery, bied nou direkte vlugte tussen München en Windhoek. Eurowings bied drie vlugte weekliks na Duitsland aan nadat dit reeds tussen Keulen en Windhoek vlieg.
“Die nuwe roete is aanloklik vir die Duitse mark met Namibië wat bekend is vir sy ongelooflike natuurskoon en fassinerende wildlewe,” het dr. André Schultz, hoofbestuurder van die Lufthansa-groep van Suider-Afrika, gesê.
Foto Clemens von Alten

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie