Europa steier onder snerpende weer
Die ysige kouefront uit Siberië het die afgelope week vir rekordlae temperature gesorg en meer as 60 lewens in Europa geëis.
Die swaar sneeuval en hewige storms in Europa het meegebring dat vlugte gekanselleer is, pad- en spoorvervoer ontwrig is en skole gesluit moes word.Dié stormweer het ook die lewe
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie