Europa slyp Namibiese diamante vir Spele

Afgesien van die Olimpiese en wêreldkampioen Shaunae Miller-Uibo het geen senior vrou al vanjaar 'n vinniger 400 as Christine Mboma gehardloop nie.
Tielman van Lill
Tielman van Lill – Beatrice Masilingi en Christine Mboma sal vroeg vandeesweek op uitnodiging onderskeidelik in Switserland en Pole vir die 200- en 400 meter-naellope aantree.Mas
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer