EU steun Kaza in stryd teen wildmisdaad
Die Europese Unie het sowat N$14,5 miljoen geskenk om wetstoepassers in die Kavango-Zambezi-oorgrensgebied op te lei om wildmisdadigers vas te vat.
Francoise SteynbergTeen 2021 moet daar ten minste 'n afname van 50% in olifantstropings in die Kavango-Zambezi-oorgrenspark (Kaza TFCA) wees. Die ambassadeur van die Europese U
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie