Etosha kry reën
Die foto is Vrydag 12 November tussen Okaukuejo en Gemsbokvlakte in Etosha geneem, met waterpoele oral op die pad sigbaar. “Dit het van die volgende dag af elke middag laat en saans in die park gereën, tot Woensdag 17 November toe ons uit Etosha is,” vertel die fotograaf Ingrid Bause gesê.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie