Etosha-brand onder beheer

'n Brand het sowat 2 254 500 hektaar in die Etosha Nasionale Park verswelg, maar sluit glo aan by die ministerie se brandplan.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Terwyl oproepe om hulp teen kleiner veldbrande in die Steinhausen- en Rundu-omgewings gister in sosiale media weerklink het, is die Etosha Nasionale Park se br
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer