Ethiopian Airlines gee Zambië weer vlerke
Waarskynlik die suksesvolste lugredery in Afrika het 'n helpende hand na Zambië uitgesteek om dié se lugredery weer van die grond af te kry.
Ethiopië se nasionale lugredery, Ethiopian Airlines (ET), het aangekondig dat 'n ooreenkoms vir aandeelhouding met die regering van Zambië gefinaliseer is om Zambia Airways weer
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie