Estrolita is Mev. Heelal!
Estrolita is Mev. Heelal!

Estrolita is Mev. Heelal!

Gerine Hoff
Estrolita Petersen van Walvisbaai is verlede week in Reno, Nevada as Mev. Heelal 2016 aangewys. Nie slegs het sy die kroon verower nie, maar sy het ook die kategorieë vir aanddrag en fiksheid gewen. Sy word vandag in Walvisbaai verwelkom. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-11-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer