Eskom ontken hy dank tydelike werkers af

’n Studie van die Wêreldbank in 2016 oor die bekostigbaarheid van elektrisiteit in Afrika wys dat 15% van die verskuilde koste vir elektrisiteit in Suid-Afrika uit Eskom se opgeblase personeelgetalle spruit.
Francois Williams - Eskom Rotek Industries (ERI) het Maandag ontken dat hy duisende tydelike werkers gaan aflê.Dit kom ná bewerings dat hy beoog om kontrakte met arbeidsmakelaars
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer