Eskom al ‘sedert 2001 gekaap’

Energiekonsultant kritiseer Nersa dat hy bloot ’n waarnemer is pleks van ’n reguleerder.
Francois Williams Eskom is al sedert 2001 gekaap, meen Ted Blom, energiekonsultant by Mining & Energy Advisors.Blom het by die openbare sitting oor Eskom se jongste tariefaansoek g
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer