Esau se aansoek vir borg eers op ys
Esau se aansoek vir borg eers op ys

Esau se aansoek vir borg eers op ys

Yandi Du Plessis
Die voormalige minister van visserye, mnr. Bernhard Esau, se aansoek om borgtog is eers gehalt nadat hy gister nie soos verwag in die hof verskyn het nie. Sy prokureur, mnr. ­Richard Metcalfe van Metcalfe en Beukes ­Attorneys, het die hoërhof gevra om die saak van die rol te skrap. Hy het gesê hulle wag nog vir dokumente en mediese verslae wat hulle vir die verhoor nodig het. Foto argief

Kommentaar

Republikein 2025-09-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer