Ernstige botsing eis nog 'n lewe
Een persoon is vandag dood en nog een ernstig beseer in 'n ongeluk sowat 25 km voor Swakopmund op die Usakos-pad. Die ongeluk het omstreeks 12:30 plaasgevind. Nooddienspersoneel is steeds op die toneel en motoriste word gemaan om versigtig verby die toneel te beweeg.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie