Erindi se verkoop steeds duister
Die eerste minister sê die regering het nie die verkoop van ’n spogoord aan 'n buitelander gemagtig nie.
Denver Kisting – In die eerste plek kán die regering nie vir Erindi verkoop nie omdat die spogwildreservaat nie aan hom behoort nie.So sê dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila, die ee
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie