'Ergste uur van Trump se presidentskap'
Robert Mueller se ondersoek oor die Russe se inmenging in die verkiesing sit druk op Trump en kan katastrofies vir hom wees, maar die skulderkenning deur Cohen is wat hom die seerste maak.
"Die ergste uur van Trump se presidentskap het pas gebeur."Dit is hoe CNN dit beskryf het nadat Paul Manafort, wat in 2016 aan die hoof gestaan het van Trump se presidensiële veld
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie