Entstofpaspoort nog nie gegewe
Aangesien entstowwe steeds nie in gelyke mate aan die wêreld en veral in Afrika beskikbaar gestel is nie, kan 'n entstofpaspoort nie as 'n vereiste gestel word nie.
Henriette Lamprecht – As 'n regering is Namibië nie in die posisie om 'n entstofpaspoort as 'n voorvereiste vir internasionale reisigers in te stel en die verpligte vereistes va
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie