Enjinprobleme lei glo tot SA vliegongeluk

Volgens ’n lugvaartkenner is dit duidelik dat die vlieënier na die Wonderboom-lughawe probeer terugkeer het die oomblik toe hy besef daar is fout met die enjin.
Jana MarxTwee mense is Dinsdag dood toe ’n vliegtuig by die Wonderboom-lughawe in Pretoria neergestort het. Netwerk24 het betroubaar verneem die eerste slagoffer was die vluginge
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer