Enigste in sy soort

Die Waldorf-skool in Windhoek is daarop gefokus om gehalte-onderrig pret te maak.
Michelline Nawatises
Evany van Wyk Die Waldorf-skool, wat op ‘n ou plaas by Windhoek geleë is, laat die natuur deel van die skoolervaring word. Vanaf preprimêr tot en met graad 13 bied Waldorf een
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer