En die wenners is . . .
En die wenners is . . .

En die wenners is . . .

Dani Booysen
Republikein se Bruidspaar van die Jaar vir 2016 is Ingo en Candice Goliath.
Tweede was Nicolaas en Danelle Scholtz en derde Bradley en Sihandra Morkel.
By hulle in die foto is die "Giggelende Sjef", Jenny Morris, wat die geleentheid gelei het by die Checkers Chefs' Indaba by die Namibië Toerisme Ekspo.
Dankie aan al die ander deelnemers en al ons borge.

Kommentaar

Republikein 2025-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer