El Niño verswak verder

Hoewel dit voorkom of El Niño eindelik bes gaan gee, bly die Indiese Oseaan hardnekkig en belemmer vooruitsigte vir reënneerslae in veral Australië, maar dalk ook Suider-Afrika.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Hoewel die Australiese Buro vir Metereologie onlangs hul Enso-uitkykstatus na neutraal verander het, is Amerikaanse weerkenners versigtiger. Hulle volstaan vir ee
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer