El Niño sneuwel amptelik

Temperature in die Stille Oseaan het verlede maand verder afgekoel en intussen normaler vlakke bereik.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Weerkundiges wêreldwyd sê El Niño se rug is nou amptelik gebreek en neutrale Enso-toestande sal waarskynlik in die komende somermaande heers. In 'n maandelikse
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer