El Niño ongewoon laat
Atmosferiese toestande verhoed tans nog dat El Niño kan inskop, wat beteken wêreldwye weerpatrone word nog nie beïnvloed nie.
Elvira Hattingh - Australiese weerkenners sê die kanse dat El Niño midsomer ontwikkel, is laer as vir ander tye van die jaar. Boonop het dit nog nooit, sedert rekordhouding begin
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie