Ekonomie kort 'matige dosis' regrukkers

11 October 2018 | Ekonomie
Verhoog skuld, maar versigtig. Sny regeringsbesteding, maar nie drasties nie. Verhoog inkomste, maar moenie die sakesektor en mense doodmaak deur oorbelastig nie.
Volgens die minister van finansies, mnr. Calle Schlettwein, is ingrypingsmaatreels in "matige dosisse" nodig om die ekonomie reg te ruk.
Schlettwein vergader tans met die room van plaaslike sakelui in die soeke na oplossings vir die resessiekrisis waarin die land hom bevind.

Soortgelyk

 

Rammetjie-uitnek

6 ure gelede | In beeld

Mnr. William Lloyd jr. het dié foto van ’n jong olifantbul in die Hoanibrivier geneem. “Die bulletjie het my gaste ’n bietjie kom groet,” het...

Saak sloer 2 jaar ná matriekmeisie sterf

6 ure gelede | Howe

Henriette Lamprecht – Twee jaar ná ’n motorongeluk die lewe van ’n matriekmeisie geëis het, is daar steeds geen teken dat ’n saak van strafbare...

‘Heksejag’ teen Kahimise

6 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Die uitvoerende hoof van die Windhoekse stadsraad, mnr. Robert Kahimise, is ongewild, omdat hy mense keer om hulle verder aan tenders dik...

‘Tendervoorwaardes Afrikabank se vereistes’

6 ure gelede | Ministeries

Ronelle Rademeyer - Die versoek aan die ministerie van werke en vervoer om die sluitingsdatum vir die twee reuse-konstruksietenders van byna N$4 miljard vir pad-...

Renosterbeskerming 'peperduur'

6 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Terwyl nóg drie renosters verlede week in die Noordweste gestroop is, het die minister van die omgewing en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta,...

Tses: Katolieke trek saam

6 ure gelede | Plaaslik

Boet Matthews op Tses - Honderde lidmate van die Katolieke Kerk het verlede naweek die tweede Maria-pelgrimstog by die St. Theresa-kerk op Tses bygewoon. Die...

50 jaar van waterherwinning gevier

6 ure gelede | Omgewing

Windhoek herdenk vandeesmaand die 50ste jaar sedert die stad begin het met die suiwering van rioolwater en die herwinning daarvan vir drink­water. Amptelike vieringe van...

Volkswagen extends Caravelle line-up with PanAmericana

6 ure gelede | Motors

The new PanAmericana combines the comfort of the Caravelle and the trusted 4MOTION drive system meaning that no matter where you plan to go, the...

Oliepryse nie sommer gou laer

6 ure gelede | Energie

Julian Lee, Bloomberg – Twee groot internasionale energie-organisasies verwag ’n traer groei in olievraag teen die einde van volgende jaar, maar dit beteken nie die...