Ek soek daai boek
Ek soek daai boek

Ek soek daai boek

Dani Booysen
JOHAN VORSTER SKRYF:

Ek soek na 'n boek met die naam The dwelling place geskryf deur Catherine Cooksen.

Ek wil baie graag hierdie boek aan my kleindogter vir Kersfees skenk. As pensioenaris kan ek nou nie groot bedrae bekostig nie, maar ek vertrou dat die boek haar geestelik kan ­verryk soos dit vir my gedoen het 40 jaar gelede.

Sou iemand kan help, skakel my asseblief: Johan Vorster, 081 323 6701.

Kommentaar

Republikein 2025-12-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer