Ek sê ook nee
Heinke skryf:
Dit lyk vir my in Suid-Afrika is dit reeds alom bekend dat die Chinese nie belangstel in die donkies se vleis nie, maar in hulle velle.
Wat die velle vir hulle blykbaar waardevol maak is, dat hulle die donkies by lewendige lywe die vel aftrek en deur die angs en pyn sal die diere adrenalien uitstoot wat blykbaar 'n verandering aan die vel veroorsaak, net soos die Chinese ook honde doodslaan voor hulle geëet word. Dink aan gekweste wild waar die vleis van smaak verander het as hulle dan later in die dag geskiet word. Soos ek verstaan het die Chinese ook een keer per jaar 'n fees wanneer hulle in die openbaar honde in massas doodslaan.
Asseblief, as al hierdie waar is, moenie julle donkies aan hulle verkoop nie. Die gedagte alleen maak 'n mens siek. Die owerhede sal nie elke slagting kan bywoon nie.
Chinese het blykbaar 'n kultuur van smeergeld betaal, en as hulle hulp by die slagtings nodig het, sal dit dan of deur Chinese geskied of hulle sal die hulp moet smeer. As die slagpale nog nie toegestaan is nie, weier asseblief om dit te laat oprig, en as gevoel word dat donkies te veel raak, laat die regering liewers 'n borg kry om sulke slagpale op te rig, en dan die vleis vir goedkoper voorsien aan behoeftiges wat vleis nie kan bekostig nie. Die vleis sal nie anders smaak as sebravleis nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie