Ek is John – ’n liefdesverhaal

Vanjaar kan die lewensverhaal van die legendariese Namibiese kunstenaar John Ndevasia Muafangejo op die Nasionale Teater van Namibië (NTN) se verhoog gesien word.

Van ons land se voorste skeppende breine, dansers, vervaardigers, dramaturge en ander allerlei meesterbreine het kragte saamgesnoer om die publiek met die multidissiplinêre produksie, I am John – a love story, te vermaak. Die produksie is van 10 tot 12 Oktober by die NTN te sien.

Muafangejo is in 1943 in Etunda la Nghadi in Ovamboland, Namibië, gebore. Hy is na 'n sendingskool gestuur en het van 1967 tot 1969 by die kunssentrum in Rourke se Drift Mission Station Art School in Suid-Afrika gestudeer.

Hy het ’n diep Christelike agtergrond gehad en het dikwels temas uit die Bybel in sy werke ingebring.

Muafangejo het kwessies soos ongeregtigheid en lyding deur sy werk blootgestel.

In 1988, op die kruin van sy loopbaan, kort ná hy 'n uitstalling in die Royal Festival Centre in Londen aangebied het, is hy skielik 'n hartaanval dood.

Muafangejo bly tot vandag een Namibië se bekendste en mees legendariese kunstenaars.

Die Produksie

Dis 30 jaar sedert Muafangejo oorlede is en die produksie I am John – a love story is 'n viering van die lewe en tye van Namibië se grootste kunstenaar.

Die produksie sal na van Muafangejo se grootste werke kyk en danse en uitbeeldings daarvan aanbied.

Temas van die produksie sluit in sy godsdiens, sy algemene stryd, sy plattelandse gemeenskap, sy stedelike gemeenskap, sy hoop en passies en sy briljante sin vir humor.

I am John – a love story is ‘n spanpoging deur van die land se voorste musikante, choreograwe en regisseurs. 'n Holistiese proses is gebruik om die teks te ontwikkel.

John se stem word deur beelde in die agtergrond uitgedra.

Die musiek

Die klanke van die produksie kan amper as 'n heeltemal nuwe genre van musiek beskryf word. Dit is tradisionele Oshiwambo wat saam met moderne akkoorde en liedjies gemeng is om sodoende ‘n oorspronklike, unieke klank te lewer. Lize Ehlers, wat die produksie se musiekregisseur is, is deur Immanuel Salahoma bygestaan en het gesorg dat die visuele ervaring deur middel van ’n unieke klankbaan van uitstaande gehalte is.

Die kostuums

Die jong Namibiese ontwerper Deon Matthias is vir die kostuums verantwoordelik. Matthias het al van sy kledingstukke in Milan ten toon gestel. Sy werk is inspirerend en uiters opwindend.

Die stel

Dit gaan waarskynlik die beste in sy soort in Namibië wees. Hierdie vertoning vier die pragtige grafiese foto's van Muafangejo. Die ongelooflike beeldmateriaal, stel en skerms sal jou vir die res van jou lewe iets gee om oor te praat.

Die koor

'n Koor van 100 jongmense van St. George’s Diocesan Schools gaan vir betowering sorg. Dit is 'n koor wat onder leiding van Jolanda Amoraal met verskillende klanke en wonderlike tradisionele Namibiese liedjies eksperimenteer.

Die reggiseur

Emmylou Harris, die gewilde musikant, het al gesê niemand skep musiek in 'n lugleegte nie.

Dieselfde geld die skryf van 'n toneelstuk.

“Ek het 'n jaar daaraan bestee om Muafangejo se lewe voor te stel, sy verhaal te skryf en daaroor te dink. Ek het ure daaraan bestee om na sy 260 werke te kyk, wat almal ewe mooi is. Ek het soveel van sy bestaan geleer en weer eens besef watter wonderlike mens hy was. Hy was 'n man sonder kwaadwilligheid, 'n man wat die mensdom baie lief gehad het. Ek het stil geword en verlief geraak op hom. Dit is ons liefdesverhaal, vir alle Namibiërs.

“Ons is almal so bevoorreg en geëerd om hierdie man in ons lewe te hê. Ek hoop net die produksie kan geregtigheid laat geskied aan Muafangejo se geweldige rol. I am John – a love story is 'n produksie wat ons na ’n nuwe plek van pragtige, oorspronklike denke gaan neem. Namibiërs is almal baie bevoorreg om hierdie oomblik te kan ervaar.”

Kaartijes vir volwassenes beloop N$100 en vir studente en pensioenarisse N$60.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%